tuisstoriefabriekwinkelons vat hande

teken inruah

 

Ruah Plaasfabriek

Dit is hier waar alles gebeur.. Dit is waar ons plant, oes, olie uittap, werk, lag, krale ryg, bottelleer, plak, pak, koffie drink en dit alles met jou wil deel!

Kom kuier gerus by ons plaasfabriek op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad. Hou die oë oop vir die Bona Bona Game Lodge bord, draai af op die klein teerpaadjie en Kasselhoft Landgoed sit aan jou linkerkant!

Ons sal jou bederf met heerlike koffie op ons stoep, kom kyk hoe distilleer ons essensiële olie en maak miskien nog jou eie badsout!


Opsies om te oorweeg vir groepbesprekings:

Met aankoms geniet `n heerlike koppie koffie of kruietee – gratis!
• Distillasie demonstrasie en `n inligtingspraatjie oor Roosmaryn – gratis vir groepe van meer as 10.
• Voet- of handmassering wat gedoen word met Ruah – produkte teen R50 per persoon.
• Ligte middagetes ook beskikbaar te Bona Bona Restaurant. Pryse wissel tussen R25 en R65 AFHANGENDE van die
spyskaart.
• Wildsrit te Bona Bona Game Lodge teen R45 per persoon!

 

 


Produkte/pryslys en kontak vir bestellings – Rina – info@ruah.co.za

 

PRYSLYS

kaart

pryslys

aroma range

Ons hoor graag van jou!

Plaashuis-landlyn: +27 (0)18 451 0033
Ruah Fabriek: +27 (0)82 558 3081
Faks: +27 (0)86 537 6907
Trudi: +27 (0)82 432 7583
Rina: +27 (0)84 665 4124

Ruah is 'n produk van Kasselhoft Landgoed (Pty) Ltd

Reg. No.: 2005/040955/07
VAT No.: 4560225783

Posbus 804
Wolmaransstad
2630

Groothandelaars Registreer by ons!!


Naam & Van :

Besigheid :
E-pos Adres:
Kontak Nommer :