![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|
||
Ruah - Skep asem In 2010 is Ruah se woord vir die jaar –Vars! Laat dit `n jaar wees Vol Anders-wees, `n jaar waarin jy harte gaan Februarie 2010 het Ruah-Konsepwinkel in La Piazza Square (Flamwoodrylaan), Klerksdorp haar deure oopgemaak! En wat `n voorreg! Jy kan instap en waarlik bederf-voel, gekoester-voel, trots-voel, Afrikaan-voel!! Hier kan jy jouself verlustig aan `n koppie sawwelyf en `n tuisgebakte laventel koekie, aan die gevoel van `n bamboes-geweefde handboek, die geur van vars protea-ruikers en jou oë sal nêrens kyk sonder om te kan lees...woorde te lees – ons-woorde, jou-woorde, vredes-woorde, lag-woorde!!
Produkte/pryslys en kontak vir bestellings: As jy sou belanstel om `n eienaar te wees van `n konsep winkel in jou area kontak:
|
||
|
||