skip to Main Content

Sulfaatvrye Kopwas

R140.00

200ml

Roosmaryn en akasia

Verfris ‘n moeë lyf en gees onder die stort. Ervaar hoe hierdie kopwas jou hare en kopvel koester, die verfrissende krag van water jou van kop tot tone laat tintel en jou van nuuts af opkikker. Geskik veral vir die donkerkoppe onder ons, wie se hare eers blink in die son na so ‘n stort-sessie! Reinig hare, skuim baie lekker, roosmaryn vermeerder die bloed toevoer dus bevorder dit haargroei en voorkom haarverlies!

Description

Aqua, Sodium C14-16 Olefin Sulfonate, Cocamide DEA, Guar Hydroxypropyltrimonium Chloride, PEG-7 Glyceryl Cocoate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma

Additional information

Weight 250 g

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *