Skip to content

Alles wat Tee is

R555.00

Hierdie geskenkboks is met liefde verpak en verfraai met ‘n kaartjie waarop jy ‘n boodskap kan laat. In die boks sal jy  kry:

  • 2 Unieke Keramiek koppies
  • 2 Carmen Suurlemoen & Lavandula tee sakkies
  • 300ml Soja Kers
  • 260g Epsom Badtee met ekstra essensiële olie
  • 50ml Lavandula & Roosmaryn Vryfsalf

Out of stock

Description

‘n Spesiaal saamgestelde geskenkboks vir hierdie Moedersdag!

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *