Groot Geskenkboks 3
R445.00
RUAH geskenkbokse is ideaal vir hierdie Kersseisoen. Dit dien ook as ’n blykie van waardering vir ’n juffrou, kollega of selfs ’n verjaardagbederf. Wat meer is, RUAH wil jou graag bedank vir jou ondersteuning en het daarom reeds ’n 15% afslag op alle geskenkbokse ingewerk!
Elke geskenkboks is keurig saamgestel en word met liefde verpak en versier. Ingesluit is ’n kaartjie waarop jy ’n spesiale boodskap kan laat.
Vermy die rondslomp en laat RUAH jou geskenkboks aflewer by jou deur!
Description
Hierdie Geskenkboks bevat:
- Fraai Geskenkverpakking en kaartjie
- Lavandula Koekies
- Kruie kers
- Hand en nael 75ml
- Lekkerruik bederf
- Slaapsag Lavandula
- Ruimtesproei 200ml
- Lyfbotter 50ml
Additional information
Weight | 1250 g |
---|---|
Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |
You may also like…
-
Groot Geskenkboks 1
R554.00 -
Groot Geskenkboks 2
R445.00 -
Groot Geskenkboks 4
R550.00
Reviews
There are no reviews yet.