Himalayan Sout
R41.00
125g
Heerlik vir enige dis wat voorberei word in die kombuis. Perfek vir ‘n gesonde leefstyl. Hierdie sout hou menigte voordele vir jou gesondheid in. Wanneer in voedsel gebruik:
- Ondersteun skildklier se funksies en gesonde metabolisme
- Help met nutriente absorbeer
- Help gifstowwe illimineer
- Help met genesing van hormoonprobleme in mans en vroue
- Verruil gewone tafelsout met Himalayan growwe sout vir ‘n gesonder jy
Out of stock
Description
95-96% Sodium; 2-3% Polyhalite
Additional information
Weight | 250 g |
---|
Reviews
There are no reviews yet.