skip to Main Content

Klein Geskenkboks 3

R260.00

Rated 0 out of 5
(be the first to review)

RUAH geskenkbokse is ideaal vir hierdie Kersseisoen. Dit dien ook as ’n blykie van waardering vir ’n juffrou, kollega of selfs ’n verjaardagbederf. Wat meer is, RUAH wil jou graag bedank vir jou ondersteuning en het daarom reeds ’n 15% afslag op alle geskenkbokse ingewerk!

Elke geskenkboks is keurig saamgestel en word met liefde verpak en versier. Ingesluit is ’n kaartjie waarop jy ’n spesiale boodskap kan laat.

Vermy die rondslomp en laat RUAH jou geskenkboks aflewer by jou deur!

Clear

Description

Hierdie Geskenkboks bevat:

  • Fraai geskenkverpakking en kaartjie
  • Voetbalm Roosmaryn & salie 200ml
  • Slaapsag Lavandula
  • Lekkerruik bederf

Additional information

Weight 529 g
Geur

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Teken aan vir ons nuusbrief, vir spesiale aanbiedinge, nuwe produkte en so meer!

Ruah belofte:

Produkte word nie op diere getoets nie.
Kruieboere met integriteit!

Kopiereg © 2020 | Alle regte voorbehou | Logo en webblad deur Brood en Botter.

Back To Top