Leer Handsak
R840.00
Handgemaak van egte leer en 100% katoen voering met ‘n bykomstige band wat aan of af geknip kan word om te pas by enige okasie. Die band se lengte is 120cm.
Al die stiksels op die leer is per hand gedoen om ons leersakkie ekstra spesiaal te maak!
You may also like…
-
Badkamer sakkie
R165.00 -
Leer badsakkie
R745.00
Reviews
There are no reviews yet.