skip to Main Content

Moedersdag Geskenkboks Klein

R344.00

Rated 0 out of 5
(be the first to review)

MA

MOEDER MAMMA

In jou skoot lê my verstaan
wonder en weet
met elke asem van jou bors
word hoop my binneste se kreet
Clear

Description

Maak hierdie Moerdersdag spesiaal!

Bederf jou mamma met ons baie spesiale, handgemaakte keramiek blom diffuser met RUAH se geurolie. Slegs ‘n paar druppels op die blom sal jou moeder se gunsteling leefarea opkikker. Met elke asemteug sal sy herinner word daaraan hoe geliefd en dierbaar sy is!

Hierdie geskenkboks bevat:

  • Keramiekblom Diffuser
  • Geurolie 10ml van jou keuse

 

Additional information

Weight 350 g
Dimensions 10 × 10 × 10 cm
Geur

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Teken aan vir ons nuusbrief, vir spesiale aanbiedinge, nuwe produkte en so meer!

Ruah belofte:

Produkte word nie op diere getoets nie.
Kruieboere met integriteit!

Kopiereg © 2021 | Alle regte voorbehou | Logo en webblad deur Brood en Botter.

Back To Top