Leer badsakkie
R745.00
Handgemaak van egte leer en 100% katoen voering. Al die stiksels op die leer is per hand gedoen om ons leersakkie ekstra spesiaal te maak!
Gepas vir jou grimering, gesig produkte of jou gunsteling RUAH produkte met uitskop bodem sodat jou produkte regop in die sakkie kan staan.
You may also like…
-
Badkamer sakkie
R165.00 -
Hekel Mandjie
R185.00
Reviews
There are no reviews yet.