Tee vir Een
R270.00
Hierdie geskenkboks is met liefde verpak en verfraai met ‘n kaartjie waarop jy ‘n boodskap kan laat. In die boks sal jy kry:
- ‘n Unieke Keramiek koppie
- ‘n Carmen Suurlemoen & Lavandula tee sakkie
- ‘n Self-bak Lavandula koekie resep met al die bestanddele wat jy benodig reeds ingesluit
Out of stock
Description
‘n Spesiaal saamgestelde geskenkboks vir hierdie Moedersdag!
Reviews
There are no reviews yet.