skip to Main Content
Sale

Vadersdag geskenkboks

Rated 0 out of 5
(be the first to review)

R650.00

Ruah Vadersdag geskenkboks is ideaal vir ‘n pa wat lief is vir brandewyn, braai en bierbrood!

Inhoud van boks:

  • De Vry Boereraad Brandewyn 750ml
  • Bierbrood mengsel
  • Hangemaakte vadoek met leer detail
  • Ruah se gemengde kruie ideaal vir die braaivleis vuur

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *