Gesig Lappie
R128.00
’n Sy-sagte gesig lappie perfek vir jou velsorgroetine. Verwyder grimering moeiteloos sonder om jou vel te beskadig.
Additional information
| Kleur | Room, Sand, Wit |
|---|

R128.00
’n Sy-sagte gesig lappie perfek vir jou velsorgroetine. Verwyder grimering moeiteloos sonder om jou vel te beskadig.
| Kleur | Room, Sand, Wit |
|---|
Liné Jordaan –
Ek het toevallig hierdie lappie gekoop en dit is die BESTE. Ek kry nie die selfde nie en ek bestel weer vir my nog. My vel is baie sensitief en dit is perfek daarvoor.