Ruimtesproei
R124.00
200ml
“laat welriekende geur jou ontvoer na gawe plekke oud en nuut”
Hierdie ruimtesproei is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. ‘n Veeldoellige produk wat gebruik kan word op jou linne en gordyne vir langdurige varsheid. As ‘n lugverfrisser om jou gemoed en vertrek op te kikker. ‘n Spoelmiddel vir jou “jammer lappies” vir gaste om hul hande en mond te verfris na ‘n heerlike maaltyd.
Description
Aqua(Water), Alcohol Denat, Propylene Glycol, Distilled Water H2O Denatonium Benzoate, Other Denaturants, Ruah Aroma
Additional information
| Weight | 0.38 kg |
|---|---|
| Dimensions | 6 × 6 × 15 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |



Sophia –
Have clients whant to buy it so beautiful
Bets –
Die ruimtesproei is d beste wat ek nog gekoop het!
Lizelle De Beer –
Looove die ruimtesproei! Net éen spuit, en die hele vertrek ruik lekker!!