Hekel Mandjie
R185.00
Handgemaak van 100% katoen en leer handvatsels wat dien as ‘n geskenkmandjie. Maak die mandjie vol met Ruah produkte en bederf daardie spesiale persoon.
Let wel: produkte in die foto is slegs vir voorstelling doeleinde en is nie ingesluit by die aankoop van die mandjie nie.
You may also like…
-
Badkamer sakkie
R165.00 -
Leer badsakkie
R745.00
Reviews
There are no reviews yet.