Lyfbotter
R252.00
200ml
“soos ek genade skep uit hierdie pot smelt die ek-wees en verreis die JOU-wees binne my”
‘n Lyfbotter verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dis romerig, vol geur en ‘n ware bederf! Formulasie absorbeer doeltreffend met ‘n langduringe nawerking.
Description
Petrolatum, Aqua(Water), Vitis Vinifera(Grape) Seed Oil, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Glycerin, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Isopropyl Myristate, Carbomer, Polysorbate-20, Sodium Hydroxide, Butylene Glycol, Cetyl Alcohol, Potassium Cetyl Phosphate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma
Additional information
| Weight | 0.389 kg |
|---|---|
| Dimensions | 8 × 8 × 5 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |










Edna Minkner-Fick –
I bought this product 2 years ago and it worked fantastically for my dry sensitive skin while travelling in Namibia. We passed the same shop and bought it again this year on route to Namibia, nothing else works as well as this. It absorbs into your skin leaving it soft and cared for while also providing a clean scent. It really works for my sensitive skin.
Manda Fick –
Fantastic!!! Love it!
Belinda Flynn –
Ek het hierdie produk en 2 ander gekry as deel van ‘n verjaardag geskenk, beste geskenk ooit. Ek sukkel met baie droee vel, veral in die winter en nog geen ander lyfroom of lyfbotter het so goed gewerk nie, veral op my bene. My geskenk potjie wat Roosmaryn en akasia was is nou amper klaar so ek bestel nou ‘n ander geur want ek wil graag almal probeer.