Skip to content
AFGEMERK

Moedersdag – Blywende Geur

Original price was: R1,100.00.Current price is: R870.00.

Hierdie Moedersdag vier ons dit weer saam met jou – wat ‘n groot genade. Vir jou, RUAH-vriendin, bied ons met soveel liefde ‘n versameling van items aan om jou ma, skoonma, ma-figuur of mede-mamma te seën.

‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie geskenksak sal vind:
– ‘n Fraai handgemaakte linne lapsak wat weer gebruik kan word as ‘n juweelsakkie
– ‘n Arum hout diffuser met RUAH se gewilde geurolie
– Pragtig verpak in ‘n geskenksakkie met ‘n kaartjie & gedig.

Description

Hierdie geskenksak is met soveel liefde gekeur, verpak en verfraai om jou hierdie Moedersdag te vier!

Additional information

Weight .545 kg
Dimensions 14 × 8 × 20 cm
Geur

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *