Moedersdag – Sagte Geur
Original price was: R650.00.R520.00Current price is: R520.00.
Hierdie Moedersdag vier ons dit weer saam met jou – wat ‘n groot genade. Vir jou, RUAH-vriendin, bied ons met soveel liefde ‘n versameling van items aan om jou ma, skoonma, ma-figuur of mede-mamma te seën.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie geskenksak sal vind:
– ‘n Fraai handgemaakte linne lapsak wat weer gebruik kan word as ‘n juweelsakkie
– Aanrol parfuum 15ml – splinternuwe formule
– Ruimtesproei 50ml
– Kar diffuser met RUAH se gewilde geurolie
– Pragtig verpak in ‘n geskenksakkie met ‘n kaartjie & gedig
Description
Hierdie geskenksak is met soveel liefde gekeur, verpak en verfraai om jou hierdie Moedersdag te vier!
Additional information
| Weight | .260 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 8 × 20 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |













Reviews
There are no reviews yet.