AFGEMERK
Hande wat dien
Original price was: R440.00.R360.00Current price is: R360.00.
Hierdie geskenkboks is spesiaal saamgestel om hande wat dien te seën. Daarby ingesluit is ‘n ritueel met stappe vir ‘n strelende hande-was.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Hand en nael 75ml
- Aanrololie (parfuum)
- Naelborsel
- Borrelbal 68g
- Koekieseep 140g
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | .533 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |













Reviews
There are no reviews yet.