skip to Main Content
AFGEMERK

Hart van die Huis

R380.00

Bederf ‘n geliefde met hierdie RUAH geskenkboks. In hierdie boks sal jy kry:

  • Hand en nael 75ml
  • Badsoutvlokkies 150g
  • Borrelbal
  • Sonblok SBF 38 75ml
  • Aanrololie 15ml (parfuum)

Description

Elke geskenkboks is keurig saamgestel en word met liefde verpak en versier. Ingesluit is ‘n kaartjie waarop jy ‘n spesiale boodskap kan laat.

Additional information

Weight 590 g
Dimensions 19 × 16 × 16 cm
Geur

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *