AFGEMERK
Slaap sag
Original price was: R443.00.R362.00Current price is: R362.00.
Hierdie geskenkboks is spesiaal saamgestel om jou te bederf met ‘n heerlike nagrus. Die lewe is soms ‘n gejaag en het ons nodig om af te skakel na ‘n vermoeënde dag.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Kruie kers Lavandula
- Slaapsag Lavandula 50ml
- Aanrololie Lavandula 15ml (parfuum)
- Voetbalm Roosmaryn 50ml
- Borrelbal Lavandula
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | .610 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen |













Reviews
There are no reviews yet.