AFGEMERK
Geurlike bederf
Original price was: R773.00.R626.00Current price is: R626.00.
Hierdie geskenkboks is keurig saamgestel om jou reuksintuie te bederf! Met ons bekende drie-kruiereeks wil ons vir jou ‘n lafenis, asemskep en koestering bied.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Hand en nael 75ml
- Slaapsag Lavandula 50ml
- Lyfbotter 200ml
- Koekieseep 140g
- Gesiglappie
- Geurolie 10ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | .945 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |













Reviews
There are no reviews yet.