Skip to content
AFGEMERK

Wees Gekoester

Original price was: R1,060.00.Current price is: R857.00.

Wees Geokoester is RUAH se wekroep vir elke vrou, vriendin, ma en dogter. Met hierdie geskenkboks wil ons vir jou weer rus gee, vrede, gee, tyd gee!

‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:

  • Badsout 1kg
  • Stortwas 200ml
  • Hand en nael 200ml
  • Wasolie 200ml
  • Lyfbotter 200ml

Description

Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesiale koestering.

Additional information

Weight 2.6 kg
Dimensions 29 × 24 × 9 cm
Geur

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *