AFGEMERK
Alles wat nodig is
Original price was: R1,087.00.R879.00Current price is: R879.00.
Hierdie geskenkboks is spesiaal aamgestel met al die produkte wat ons weet jy nodig het. Laat RUAH jou koeste van kop tot toon!
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Badsout 1kg
- Stort Wasolie 250ml
- Lyfbotter 200ml
- Gesiglappie
- Hand en nael 75ml
- Sonblok SBF38 75ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesiale koestering.
Additional information
| Weight | 2.076 kg |
|---|---|
| Dimensions | 29 × 24 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |












Reviews
There are no reviews yet.