skip to Main Content

Koekieseep (hotel)

R15.00

30g

Roosmaryn

Hierdie gliserien seep is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit bevorder sagte vel omdat gliserien seep ‘n laer pH het wat die vel help om sy eie vog te behou. ‘n Uitstekende keuse vir mense met besonder droë of sensitiewe vel.

Description

Stearic Acid triple pressed; Propylene Glycol; Sodium xylene sulphonate; Sodium Laureth sulphate; Palm kernel oil; Cane sugar; Plant-based Glycerine; Aqua; Sodium hydroxide, Ruah Aroma

Additional information

Weight 50 g

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *