Lyfbotter (salon)
R323.00
450ml
“soos ek genade skep uit hierdie pot smelt die ek-wees en verreis die JOU-wees binne my”
‘n Lyfbotter verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dis romerig, vol geur en ‘n ware bederf! Formulasie absorbeer doeltreffend met ‘n langduringe nawerking.
Description
Petrolatum, Aqua(Water), Vitis Vinifera(Grape) Seed Oil, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Glycerin, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Isopropyl Myristate, Carbomer, Polysorbate-20, Sodium Hydroxide, Butylene Glycol, Cetyl Alcohol, Potassium Cetyl Phosphate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma
Additional information
Weight | 0.5 kg |
---|---|
Dimensions | 8 × 8 × 10 cm |
Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |
Lindsay –
Ek moet sê ek geniet die lyf botter sodra ek uit die stort klim en smeer.Dit los glad nie n taai gevoel op my hande nie.
Love this product!