skip to Main Content

Voetbalm (salon)

R384.00

450ml

Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie!! Salie in die formulasie daarin teen word geassosiëer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!

Description

Aqua(Water), Petrolatum, Cetearyl Alcohol, PEG-20 Stearate, Urea, Paraffinum Liquidum, Cetyl Alcohol, Panthenol, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma

Additional information

Weight 500 g

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *