Lyfolie (salon)
R348.00
1L
“masseer poleer streel en knie sodat salving vloei en geliefdwees bloei”
Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf na ‘n warm bad. Bederf ‘n geliefde met sagte streling wanneer ‘n moeë siel gekoester moet word. Gebruik dit ook vir spesifieke sportbeserings of sportmasseerings. Self kinderlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.
Description
Vinifera (Grape) Seed Oil, Ruah Aroma
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 8 × 8 × 23 cm |
Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |
Reviews
There are no reviews yet.