Vryfgel (salon)
R213.00
450ml
“wanneer seer sy opwagting maak lawe lyf met krui en kuur”
Hierdie koue kruie kuur bring verligting vir verstuitings en spierpyne. Absorbeer doeltreffend vir vinnige resultate. Roosmaryn help met die inflammasie en bevorder bloedsirkulasie terwyl “Horse Chestnut” help met die behandeling van spatare en bevorder ook bloedsirkulasie. Dit bring verligting van pyn, swelling en vel wat jeuk.
Description
Aqua(Water), Propylene Glycol, Alcohol Denat, Menthol, Carbomer, Sodium Hydroxide, Aesculus Hippocastanum(Horse Chestnut) Extract, Disodium EDTA, Benzophenone-3, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Essential Oil
Additional information
Weight | 0.5 kg |
---|---|
Dimensions | 8 × 8 × 10 cm |
Reviews
There are no reviews yet.