skip to Main Content

Lavandula Heuning

R136.00

340ml

Ons het hoë gehalte rou heuning gebruik en dit met RUAH se Lavandula blomme gegeur. Baie heuningkenners beskou Lavender-heuning om die beste heuning ter wêreld te wees. Benewens sy kulinêre gebruike kan Lavender-heuning ook medisinaal gebruik word. Dit is ryk aan talle gesondheidsverbeterende verbindings bv. tyrosien en swamdoders, flavonoiede en fenoliese sure soos naringenien, luteolien, galiensuur en kafeiensuur.

Description

Organic Honey and Lavandula Dried Flower Seeds

Additional information

Weight 570 g

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…