Skip to content

Ruah Inpak-sak

R655.00

Of jy nou strand toe gaan, ‘n naweekwegbreek geniet, of op ‘n sakebesoek is -pak dit in en neem jou RUAH-oomblikke saam.

‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie sakkie sal vind:

  • Kopwas 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Opknapper 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Stortwas 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Lyfroom 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Sonblok 75ml Roosmaryn

Description

Die avontuur begin hier! Ons RUAH Inpak-sak is klein genoeg om maklik in jou tas te pas, volledig genoeg dat jy nie jou koester roetine hoef te los nie. Hierdie produkte is in die lieflike geur van Roosmaryn & Akasia beskikbaar.

Additional information

Weight .603 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Leave a customer review

Your email address will not be published. Required fields are marked *