Voetbalm
R270.00
200ml
“maak heel maak kalm om op vrye voet die wêreld te ontmoet”
Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie! Salie in die formule word geassosiëer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!
Description
Aqua(Water), Petrolatum, Cetearyl Alcohol, PEG-20 Stearate, Urea, Paraffinum Liquidum, Cetyl Alcohol, Panthenol, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma
Additional information
Weight | 0.389 kg |
---|---|
Dimensions | 8 × 8 × 6 cm |
Olga de Beer –
The product presents it self beautifully.
Olga de Beer –
Your products present itself beautifully.