AFGEMERK
Vakansie tyd
Price range: R505.00 through R541.00
Hierdie geskenkboks is spesiaal saamgestel met die vakansie wat om die draai is. Die beste vier produkte in enige reistas.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Sonblok SBF38 75ml
- Stort Wasolie 250ml
- Lyfbotter 50ml
- Hand en nael 75ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | 0.718 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |












Reviews
There are no reviews yet.