AFGEMERK
3 Van die bestes
Original price was: R356.00.R293.00Current price is: R293.00.
Met hierdie geskenkboks wil ons jou bekendstel aan drie van ons bestes. Hierdie aanloklike produkte gaan jou so bederf dat jy later nie daarsonder kan nie!
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Lyfbotter 50ml
- Voetbalm Roosmaryn 50ml
- Vryfsalf Lavandula met Roosmaryn 50ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | .309 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |












Reviews
There are no reviews yet.