AFGEMERK
Op Vrye Voet
Original price was: R784.00.R635.00Current price is: R635.00.
Hierdie boks is vir jou met liefde gepak – saam met RUAH se produkte word ‘n ritueel aangemoedig. Jy kan jou eie voete koester of iemand se voete was – dit is ‘n nederige, dienende simbool.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Borrelbal Roosmaryn 135g
- Soutskrop Roosmaryn 340ml
- Naelborsel
- Voetbalm Roosmaryn en Salie 200ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | 1.230 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 16 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |













Reviews
There are no reviews yet.