Sulfaatvrye kopwas (salon)
R523.00
1l
“’n gesonde hare dos is ’n kroon geleg met fyne mos”
Roosmaryn en Akasia
Verfris ‘n moeë lyf en gees onder die stort. Ervaar hoe hierdie kopwas jou hare en kopvel koester en die verfrissende krag van water jou van kop tot tone laat tintel en jou van nuuts af opkikker. Geskik veral vir die donkerkoppe onder ons wie se hare eers blink in die son na so ‘n stort-sessie! Reinig hare, skuim baie lekker. Roosmaryn vermeerder die bloed toevoer dus bevorder dit haargroei en voorkom haarverlies!
Description
Aqua, Sodium C14-16 Olefin Sulfonate, Cocamide DEA, Guar Hydroxypropyltrimonium Chloride, PEG-7 Glyceryl Cocoate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Ruah Aroma
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 8 × 8 × 23 cm |
Reviews
There are no reviews yet.