AFGEMERK
Vir die kok in die huis
Original price was: R513.00.R419.00Current price is: R419.00.
Hierdie geskenkboks is spesiaal saamgestel vir die Kok in die huis. Laat die bak en brou eers op sy, kom beleef “afrikaan” wees, skep ‘n bietjie asem en wees gekoester.
‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie boks sal vind:
- Ruah beskuit
- Gemengde kruie 125ml
- Kruie sout hervul pak
- Koekieseep Roosmaryn 140g
- Hand en nael Roosmaryn 75ml
Description
Hierdie geskenkboks is verpak met unieke versiering, geskenk kaartjie en beskrywing waarom elke produk deel is van die spesifieke koestering.
Additional information
| Weight | .800 kg |
|---|---|
| Dimensions | 29 × 24 × 9 cm |
| Geur | Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia |












Reviews
There are no reviews yet.